Ek moet bieg/deel oor my droom van gisteraand. Dit was fantasties en seker die naaste wat ek aan ’n wet dream was in eeue. Dit was oor ’n kollega.
Die droom het soos volg verloop (skuus vir die over-sharing).
Ons was op pad Durban toe maar Van Rheenenspas was gesluit oor sneeu. Ons moes oornag plek kry en kon toe ’n enkelkamer met ’n enkelbed kry. Siende dat daar ewe skielik hope mense was wat moes wag dat die pas weer oopgaan. Dit was te koud en te laat vir stry. Toe slaaptyd kom het ons afgespreek ons sal die bed deel en die ekstra liggaamshitte was welkom in die koue. Ek het deur die nag wakker geword en ons was besig om styf teen mekaar lepel te lê. My arm om haar. Ek was half seker sy was aan die slaap en ek het my hand saggies,stadig oor haar sy, heupe en bene laat dwaal.
Haar asemhaling was diep en ek’s seker sy het geslaap so ek het bietjie meer avontuurlustig geraak. Ek het my hand stadig van haar sy af op gegly. Versigtig onder haar arm in tot ek haar klein boob in my hand gehad het. Ek kon my hardheid teen haar sagte boudjies voel klop soos ek haar saggies begin masseer het. Haar nippeltjie was stokstyf en ek kon die versoeking om dit saggies te knyp nie verder onderdruk nie. Sy het saggies gemoan terwyl ek dit gedoen het en ek het haar deur haar swart hare saggies in die nek gesoen. Sy het stadig haar heupe begin beweeg sodat my kloppende piel teen haar boudjies voel vryf. Ek het gestop, geskrik, was sy wakker. Sy het ophou asem haal. My hart in my keel. Sy vat toe my hand en lei dit stadig laer na haar pussy toe. Ek het versigtig my hand in haar pajamabroek ingegly en oor haar heuwel geskuur. Sy was vuurwarm en ek kon die klamheid deur die sagte satyn-G-string voel ...
En toe word ek vervlaks wakkergemaak deur my alarm.
TellME