My afspraak met die prokureur is vir 11.30. Johann van Dalen kom met goeie aanbeveling van my buurvrou.
Die stadsverkeer is vanoggend vriendelik, en ek parkeer naby Van Dalen se kantoor. Ek besluit om die 40 minute voor my afspraaktyd in die winkels rond te snuffel.
Die arkade (ja – die “winkeldeurloop”, sou my buurvrou dit noem!) is deel van ’n nuwe besigheidsentrum. Die winkeltjies is almal op boetiek-styl ontwerp. Klein, intiem en sommige selfs boheems.
Arts 4 U is vol kunstenaarsdinge – verf, kwaste, esels en gestrekte doeke. Die bebaarde eienaar sit voor ’n groot doek waarop hy ’n naakfiguur skilder.
By die Camera Den word ’n Baba-dag geadverteer. Jewels & Pearls is langs Juice-n-Snack aan die stasiekant van die arkade. G-Strings, Mags etc se naam laat min twyfel.
’n Advertensiebord beduie dat daar “More shops upstairs” is. Beauty & Hair verwelkom voornemende klante met ’n uitnodiging wat lui: “We wax and massage while you wait.” Vanselfsprekend, dink ek – hulle kan immers nie “wax and massage” as ek nie teenwoordig is nie.
My selfoon lui: “Hi, dit is Johann van Dalen se kantoor. Johann is elders vertraag en vra of ons jou afspraak kan herskeduleer. Hy sal 1.30 beskikbaar wees.”
Ek aanvaar die nuwe afspraak, maar besef ek moet langer as twee ure verwyl.
Hy staan by die toonbank in Beauty & Hair se hipermoderne winkel. Blonde hare, sonbruin, spierwit rolnek-hemp, lank en slank. Sy glimlag adverteer ’n stel tande wat enige tandarts of ortodontis trots sal maak op sy handewerk.
Hy sien ek sien hom raak, stap nader en vra: “Did you want a full body massage? I have just had a cancellation – I’m standing in for the owner. Would you be interested in being my first customer?”
Op daardie oomblik wíl ek sy eerste klant wees. Nee, ek móét die eerste klant wees wat sy aanraking geniet.
Hy glimlag soos ’n bobaas-pokerspeler wat weet hy hou die wenkaart in sy hand. “Ek is Dale ... jy?”
“Lorette ... Lorette Koen.”
Hy: “Lorette Koen, die konsertpianis? Ek het jou briljante konsert in die Brooklyn bygewoon.”
Ek: “Dankie. Het julle ’n sauna of stoombad?”
Hy beduie na ’n deur en wink met ’n kopknik.
“Gegeurde vonkelwater, vrugtedrankie ... of wyn?” Voordat ek kan antwoord, haal hy ’n glas uit die kabinet en stap na ’n yskassie op die toonbank.
“Gegeurde vonkelwater, asseblief.”
Hy skink die vloeistof en plaas die glas op ’n skinkbord waarop ’n gestyfde servet pryk.
“Kom stap saam na die lushof.”
Die lushof?
Ons staan in ’n ruim binnenshuise tuin met tropiese plante, ’n waterval met vallende water wat oor rivierklippe spoel en dan weer as waterval teen ’n muur aftuimel. Ek hoor sagte harpmusiek in die agtergrond. En ek beloer Dale wat my met sy sjarme bekoor.
Die badjurk se syagtige materiaal prikkel my vel toe ek dit oor my naakte liggaam aantrek.
Die sauna se temperatuur is behaaglik en ek maak my gereed om vir 30 minute te ontspan voordat die masseersessie begin.
Toe ek 35 minute later uit die ruim storthokkie stap, en nadat ek my op die masseerbed tuisgemaak het, voel ek die teenwoordigheid van nog ’n persoon. Die lig word verdof en vier kerse word aangesteek. ’n Fluit en tjello dra tot ’n ontspanne atmosfeer by.
“Is jy gemaklik, Lorette? Goed, gebruik hierdie oogdingetjie om jou van die gisters en môres te help vergeet en die nou te geniet. Ek het ’n paar daarvan by my vriendin gekry. Sy is ’n lugwaardin.”
Sy hande streel oor my rug. Eers sag en lig, en gaandeweg met meer druk. Op, af, weer op, weer af. Die vingerpunte druk waar dit veronderstel is om te druk. Die handpalms stryk oor my linkerblad, dan my regterblad. Met die kneukels van sy vingers stryk hy langs my ruggraat voordat vinnige flink bewegings van links na regs na links oor my rug my na meer soortgelyke genot laat uitsien.
My bene word vervolgens vertroetel. Een vir een word dyspiere bewerk. My voete word opgelig en teen sy bors tuisgemaak. Met twee hande bewerk hy die voetsool, die tone en die enkels voordat die voet weer versigtig neergesit word.
Ek voel twee hande van my enkels af na my boude beweeg. Asof afgespreek, wag ek vir die aanraking van sy vingerpunte waar die vog by my nessie begin versamel. Tog gebeur dit nie. Onwillekeurig skuif ek my bene verder uitmekaar. ’n Woordelose uitnodiging, dus.
Die twee hande bederf nou my linkerboud, dan die regterboud, en dan gly die vingers in my boudgleuf af en weer op na die begin van my rugstring. Daardie ander sensitiewe plekkie word behendig “oorgesien”.
Sonder om vir een oomblik kontak met my lyf te onderbreek, verander hy van posisie en staan nou by die kop van die masseerbed. Ek voel sy hande op my nek, dan my skouers. Lang hale beweeg van my skouers weerskante van my lyf tot langs my boude, waar hy sy handposisie verander sodat sy vingerpunte met die boontoe-beweging teen my rugstring dartel.
Die tempo van die musiek versnel. Sy masseerbewegings word ook dringender en vinniger. Sonder dat ek dit agterkom, het hy weer na my voete beweeg.
Nou streel hy my kuite en dye met die vingerpunte van beide hande. Ek wil sy hande vasvat en na ander gedeeltes van my lyf lei. Gelukkig is dit nie nodig nie, want Dale se aanvoeling stel nie teleur nie.
Ek voel louwarm olie in my boudnaat drup. Vyf, ses, agt druppels vind die pad volgens ’n voorbepaalde roete terwyl sy hande my boude effens oopsper.
Sy duim volg die druppels, en huiwer op die gevoelige opening voordat dit verder na onder beweeg. Ek maak my bene verder oop om hom beter toegang te gee. Terwyl sy een duim weer boontoe beweeg, voel ek die vingers van sy ander hand by my nessie. Sag en huiwerend.
Nog druppels louwarm olie drup op my boudnaat. Weer volg sy duim die druppels na onder. Ek voel die druk op my opening en probeer my sluitspier ontspan in afwagting van sy volgende beweging.
Die momentele terleurstelling toe dit wat ek verwag, nie gebeur nie, word verlig toe hy die “oogdingetjie” verwyder en ’n kondoomkoevertjie in my hand stop.
“As jy dink ons het dit nodig, moet jy dit nou oopskeur, Lorette.”
In die lig wat deur vier kerse voorsien word, sien ek ’n lang, wippende, glimmende staaf voor my. Hy hou die staaf met een hand vas.
“Rol asseblief die dekseltjie oor, of dit is te laat?”
’n Kussing word behendig onder my heupe ingeskuif terwyl my bene verder oopgemaak word.
Dan voel ek sy staaf in my boudnaat.
Op, af, op en weer af - tot op daaaaaaaardie plekkie.
Nog louwarm olie drup in my boudnaat.
Sy duim baan die weg vir sy staaf.
Stadig in, stadig uit.
Ek onderdruk ’n genot-gil toe hy my geheimenis binnedring.
Vinniger dieper in, stadig uit.
Die musiektempo versnel weer. Sy pompbewegings ook.
Dan hou die musiek onverwags op. Hy ook - met die punt van sy staaf wat net-net gereed is om weer in te gaan.
Ek is verward. Wat nou? Is hy ’n sadis?
Die musiek begin weer. Stadig. Hy ook.
Nadat ek twee (of was dit meer?) orgasmiese gille onderdruk het, gee hy weer vir my ’n koevertjie toe hy by my gesig kom staan.
“Nog, Lorette?”
Ek rol die nuwe kondoom weer oor sy steeds stywe staaf.
“Wil jy nou omdraai, asseblief?”
Terwyl hy my help om om te draai, neem hy my tepels beurtelings tussen sy duim en voorvinger.
Hy soen sy pad na my nessie en klim op die masseerbed. Hierdie keer met sy wippende staaf uitnodigend naby my mond.
Sy hande stoot my bene verder oop voordat sy tong oor my spleetjie begin dartel.
Die sirkeltjies wat hy om my knoppie maak, vorder na intenser stekies tot diep in my genotsopening.
Ek vertroetel sy staaf asof my lewe daarvan afhang.
Die musiek hou weer op.
Hy verander sy posisie en soen my sag en intens in my nek.
Die musiek begin weer rustig.
Sy staaf speel in my gleufie.
Op, af, weer op en dan in. Aanvanklik net die tippie soos ek daarvan hou. (Hoe weet hy?!)
Die musiektempo versnel weer.
Met sy twee hande onder my boude lig hy my heupe op.
Met een stoot strek sy staaf tot teen my diepste binneste.
Net die luider musiek het verhoed dat die res van die winkelkompleks my finale gille hoor.
Die stort was nodig, alhoewel ek dit vir ’n paar uur wou uitstel.
Dit is 1.25 toe ek by Johann van Dalen se prokureurskantoor instap.
“Lorette Koen? Meneer Van Dalen sal nou by jou wees. Sit gerus.”
Om 1.30 stap meneer Van Dalen die ontvangsdeel van sy prokureurskantoor binne.
Hy lyk bekend, al het hy die wit rolnekhemp vir ’n formele besigheidshemp en netjiese das verruil.
’n Kopknik beduie na sy kantoordeur. In die privaatheid van sy kantoor fluister hy vertroulik: “Onthou, die lewe is vol illusies. In die regsberoep werk ons net met feite.”
Vyf-en-veertig minute later stap ek na my motor waar dit in die parkeerkelder wag.
Gelukkig het hy besef ek sal min van sy advies onthou, en met een van daardie nuwerwetse dikteerprogramme verseker dat sy blikbrein ’n volledige weergawe van sy advies tik en uitdruk.
Ek hoor Johann se groetwoorde: “’n Afskrif van my advies, ’n zero-faktuur en my selfoonnommer is in hierdie koevert. Ek woon om die draai van jou af. Besluit of jy Italiaanse of Sjinese kos vir aandete verkies, en bel my asseblief.”
Voordat ek die koevert in my handsak sit, voel ek twee bulterige “ietse” daarin. My vingers het twee kleiner koevertjies herken – presies soos dié wat ek vroeër die middag in Dale se masseerkamer oopgeskeur het.
’n Warm nattigheid versamel opnuut in my nessie.
|
Redakteurskeuse: Ingrid Botha beloon hierdie week Ina Hendrix se erotiese verhaal, "Illusies en feite". Hierdie talentvolle skrywer sal binnekort 'n Lyf onthou deur Riette Rust ontvang.
In die toekoms beloon ons weer goeie hygliteratuur-stories met lekker pryse. Stuur gerus vir ons jou smaakvolle en sappige bydrae.
|