Iewers blêr 'n skaap

  • 0

Berdine se punt is hier, soos ek dit sien, dat alle sielkundiges christene is, maar alle christene is nie sielkundiges nie. Of is dit nou dat alle christene sielkundiges is maar alle sielkundiges is nie christene nie? Almal met skuldige gewetes is christene, maar alle christene het nie skuldige gewetens nie?

Umh ..

Maya

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top