Hygliteratuur | Erotic literature

 
Hygende hert
En so lees ek mos in Men’s Health ’n interessante artikel wat basies sê dat ’n verhouding ’n baie standvastige kommunikasiestruktuur moet hê en dat mans oor enigiets met hul vrouens moet en kan praat. Die artikel sê verder dat wanneer ’n man ’n mooi sexy vrou sien en in sy fantasiewêreld haar begeer en sy vir hom aantreklik is, dat hy dit vir sy vrou moet sê, en net so moet die vrou dieselfde doen wanneer sy ’n sexy man sien. Die idee daaragter is blykbaar dat man en vrou mekaar se intieme fantasieë met mekáár moet deel en nie met vriende en vriendinne nie, want deur hierdie intieme besonderhede met mekaar te deel leer hulle iets van mekaar se seksuele fantasie en raak beide geprikkel deur mekaar se stoute kant.

Ek het die artikel so fassinerend gevind dat ek dit tydens ’n vakansie met my vrou bespreek het, en sy het ’n onmiddellike belydenis gemaak dat sy ’n baie sexy, ouerige man met ’n speedo op die strand gewaar het die dag en dat sy nogal dink dat sy die “nasty” met hom sou doen. Ek het nie so ’n spoedige reaksie verwag nie, maar ek moet erken dat ek onmiddellik geprikkel was deur my vrou se stoute kant en dat ek sommer dadelik standpunt ingeneem het in my broek met die blote gedagte aan my vrou se fantasiewêreld en ook die ontginning daarvan. Ek het dadelik ’n punt daarvan gemaak om ook vir haar ’n vrou te wys wat vir my sexy is en iemand wat ek lekker sal spyker, maar ek was nogal teleurgesteld om niemand te kry wat by my vrou se standaarde pas nie. Al die vrouens en mans wat ek gesien het, was baie doodgewoon en niks spesiaals nie. Ek was egter vol vasberadenheid om my eie seksuele fantasieë aan my vrou te openbaar en het deurlopend geloer vir ’n potensiële kandidaat wat ek aan haar kon uitwys.

So gebeur dit toe dat ons die dag in die plaaslike mall loop en ek verrassend genoeg ’n baie sexy donkerkop vrou in haar middel-dertigs raaksien wat onmiddellik my aandag trek. Sy is geklee in ’n denim en T-hemp en was nie uitermatig mooi gebou nie, maar daar was iets in haar, miskien haar stywe borste, wat dit onmiddellik vir my gedoen het en ek het dadelik rondgesoek na my vrou om haar hierdie sexy vrou te wys en haar kommentaar daarop te hoor. Ek was egter stom van verbasing toe my vrou die oomblik toe ek haar opspoor, my in die rede val en my met groot oë meedeel dat sy nou net die heel “hotste” man ter wêreld gesien het. Die man was geklee in ’n netjiese duur pak klere en das en hy was lank en baie goed gebou.

Hy wás lank, goed lank, omtrent ’n kop en skouers langer as ek, en sy stywe boude het perfek om sy pakbroek gespan en sy fris arms was duidelik sigbaar. Ek het verbaas en bietjie jaloers gade geslaan hoe hy omkyk en reg in my vrou se oë loer en stout vir haar glimlag. Ek het gesien hoe sy begin bloos en snaaks genoeg kon ek sien hoe haar nippels styf word in haar T-hemp. My verbasing was egter nog groter gewees toe ek sien dat die sexy vrou wat ek gesien het, aangestap kom en by die lang, gespierde man inhaak en by die mall uitstap sonder dat ek my sentiment oor haar aan my vrou kon oordra.

Snaaks genoeg het ons toe hierdie twee sexy mense al hoe meer in die dorp gewaar en elke keer het ons twee begin gesels oor hoe hierdie twee mense dit nogal vir ons doen. Ek het een Saterdagmiddag egter van my stoel af geval toe ek by die tennisklub opdaag en die lang, fris man is besig om tennis te speel, en nogal vrek goed daarby ook. Eers toe kon ek sien hoe goedgebou hierdie ou werklik was en by dit nogal regtig ’n aantreklike man is met ’n paar sterk, gespierde bene. Hy (ek het later uitgevind sy naam is Colin) het my ná tennis vertel dat hy baie in ons dorpie is vir besigheid en dat sy vrou, Riana, wat ’n fotograaf is, oral saam met hom rondry. Snaaks genoeg het ek en hy dadelik belangstellings gedeel en alhoewel hulle Engels was, het ek dadelik van hom gehou.

Ons het na die eerste ontmoeting meer gereeld saam tennis begin speel en een aand na tennis het sy vrou hom kom haal en het ek dadelik opgelet oor hoe sexy sy waarlik was. Ons het al hoe meer langs die tennisbaan gekuier en toe nooi Colin en Riana ons na hulle rivierhuisie by die Vaalrivier toe.

Saam besluit ek en my vrou toe dat ons die kinders by Ouma gaan aflaai vir ’n wegbreek by die rivier saam met ons nuwe vriende, en was ons nie verras met ons wegbreek nie. Colin en Riana se plekkie het gedrup van luuksheid en het meer soos ’n hotel langs die water gevoel as ’n gewone wegbreekhuisie. Die slaapkamers was reusagtig met dik matte en luukse groot beddens en die badkamers en storte was bogemiddeld luuks. Al die meubels en dekor was asof ons dit self uitgekies het en die yskaste en vrieskaste het oorgeloop van luukshede en sjampanje wat deur frisgeboude Zoeloe-mansbediendes aangedra is. Colin en Riana het ons vertel dat haar pa een of ander mynmagnaat is en dat dit sy plekkie langs die rivier is.

Die Saterdagoggend het ons heerlik gesels en na ons middagslapie het ons lekker lank langs die rivier gestap. Ek het egter deurentyd opgemerk dat Colin al hoe meer begin flirt met my sexy metgesel en elke keer het sy woes begin bloos. Ek het goed gevoel daaroor, want ek was genuine gevlei dat so ’n gespierde, lang, aantreklike man my vrou sexy genoeg vind om met haar te flirt.

Riana het vir Sanet vertel dat ons deftig moet aantrek vir ’n baie spesiale ete die aand en was ons nie verras nie toe sy ons meedeel dat ons klere vir die aand in ons kaste hang. Met die oopmaak van die kaste het ons agtergekom dat ons nuwe vriende ons bederf het met die mooiste, duurste en smaakvolste klere wat perfek gepas het, en in Sanet se kas was ’n stelletjie asemrowende onderklere wat Riana vir haar uitgesoek het. Terwyl Sanet die onderklere aanpas, het ek so jags geraak dat ek haar net wou bykom en my piel het gevoel of hy uit my broek uit gaan bars. Sanet se borste het perfek in die rooi bra gepas en haar boude het verruklik in die pantie gelyk. Ek het begin om my piel heimlik te streel en wou haar net nooi vir ’n lekker naai toe my jagsheid onderbreek is deur Riana se stem by die deur wat ons aanjaag om gou te maak.

Toe ons by die eetkamer instap, het ek gesien hoe Colin glimlag toe hy vir Sanet in haar aandrok sien en was beide van ons verbaas om nog drie ander sexy pare in aandrokke en pakke klere aan die etenstafel te sien. Colin het ons voorgestel en ons het dadelik begin kuier en gesels en verbasend genoeg het Sanet nie net sexy gelyk nie, maar het sy ook met baie selfvertroue sexy opgetree en selfs hier en daar met van die mans begin flirt. My vrou het my al hoe jagser gemaak en ek kon voel hoe daar druppels kom deur my wit onderbroek begin deurslaan. Ek wou haar net vat en naai tot sy skreeu van orgasmiese plesier en met elke kyk na haar het my piel al hoe stywer geraak.

Na ete het ons in die groot luukse sitkamer gaan sit en gesels en tydens die geselsie het ek en Sanet se monde oopgeval toe ’n man en vrou begin om mekaar stadig en passievol op die bank langs ons te vry. Die vrou het na ’n paar sekondes op die man se skoot gaan sit en stadig van lekkerkry begin kreun toe hy haar in die nek begin soen. Hy het ook sy hand onder haar rok ingedruk en stadig begin vryf aan haar poes. Sy dik, groot pielstyf kon deur sy broek gesien word en ek het net al hoe jagser geraak. Ons het egter so na hierdie twee gestaar dat ons nie gesien het dat al die ander mense, insluitende Colin en Riana, begin het om mekaar te vry nie. Hulle het ook nie tyd gemors nie en hy het dadelik begin om Riana se tiete te soen en sy het die grootste, mees volmaakte piel wat ek al in my hele lewe gesien het, uit sy broek uitgehaal. Sy piel was kaal geskeer en Riana het sy dik stuk perfeksie stadig in haar mond gesit en begin om sy voëlkop met passie te lek. Ek het gesien hoe Sanet snak na haar asem toe sy Colin se dik tril sien en hy die hele tyd vir haar kyk terwyl Riana hom die blow job van die eeu gee. Sy precum het van sy piel af gedrup en Riana het begin om haarself te vinger.

Ek het oorgeleun na Sanet toe en my hand onder haar rok ingedruk en haar vars, nat doos begin vryf. Haar tiete het styf gestaan en terwyl ek my vinger op haar klit sit, het ek gesien hoe al die paartjies rondom ons kaal is en begin naai. Dit was ’n gekreun van plesier en almal se jagsheid was voelbaar in die lug. Dit het my nog jagser gemaak en ek kon myself net nie meer beheer nie. Ek het Sanet se pantie uitgetrek en haar bene was wyd oopgesper en die nat kol tussen haar bene het al hoe groter geraak van al die jagsheid wat uit haar begin vloei. Ek het bo-op haar gaan lê en met my ontblote dik pielstyf begin om oor haar klit te skuur. Die geskuur het my rasend gemaak en ek het stadig begin om my warm kom in my vrou se sexy pienk poesie te stort. Sy het begin kreun van plesier toe ek my hele dik, groot, lang piel weg in haar nat, groot, lekker poesie indruk en sekondes later het sy van pure jagsheid en ekstase begin krul terwyl sy kom. Dit het gevoel of ek nooit gaan ophou kom nie en ek het net aangehou om my warm kom in haar te spuit. Terwyl ons kom, het ek na Sanet se gesig gekyk en gesien hoe sy en Colin vir mekaar kyk terwyl beide van hulle ’n oomblik van ekstase deel. Hy het sy dik piel vasgehou terwyl hy oral oor Riana se perfekte borste gespuit het. Ons het in mekaar se arms geval toe ons klaar gekom het en ek dink beide van ons was verras en ook geprikkel oor wat gebeur het.

Colin en Riana het opgestaan en na hulle kamer toe gestap om te gaan stort en almal het hulle voorbeeld gevolg. Ek en Sanet het in ons kamer ingestap en op die bed neergeval en begin gesels oor die aand se gebeure. My jagsheid was nog nie uitgewoed nie en het stadig maar seker sy erotiese plek in my broek kom inneem. Terwyl ons stort, kon ek ook voel dat ek nog wil kom en Sanet het my sentiment gedeel toe sy afsak en my piel met ’n tong vol lekkerkry begin proe. Ek het die stortkraan toegedraai en op die bankie in die groot stort gaan sit terwyl Sanet op my piel kom sit het. Ek het haar perfekte paar tiete begin soen en sy het ritmies begin om my stywe piel te absorbeer.

Die ligte het skielik afgegaan en die stikdonker het ons gedwing om ons naaiery eers opsy te skuif en voel-voel na die reuse-bed toe te skuifel. Dit was nogal ’n avontuur om kaal en jags elke paar treë te voel, te stop, te vry en dan weer aan te gaan.

Ons het uiteindelik by die bed aangekom en al voelende ons plek op die bed probeer kry. Sanet het stout begin lag en skielik gesê: “En wat het ons hier?” Ek het my hand in haar rigting gestuur en die volgende oomblik het my hand geraak aan die dikste, gladste voël, en met my geskrik het Colin laggend geterg dat dit nie eintlik vir my bedoel was nie. Riana het ook begin giggel en ek het geskrik toe ek voel hoe sy haar lippe om my piel sit. Sanet het ook begin giggel toe sy hoor wat aangaan en het dadelik gevra of sy maar Colin se dik piel ook kan proe en ek het instemmend begin kreun. Ek het gehoor hoe Sanet saggies kerm toe Colin sy sterk hande gebruik om haar op te tel en op haar rug neersit en ek het gevoel hoe Sanet my hand vasgryp en styf vasdruk toe hy haar begin vry en in die nek soen. Colin het Sanet se gesig in sy groot hande toegevou en hy het haar met sy fris, lang lyf totaal toegemaak. Ek het ook gehoor hoe sy begin om sy piel te streel en met elke voel en vryf van sy groot stywe piel in haar hand het sy sagte kermgeluidjies van lekkerte en jagsheid begin maak.

Intussen het Riana ook nie op haar laat wag nie en my ook gevry dat ek weet ek word gevry en sy het bo-op my kom sit en haar sagte poes oor my piel gevou. Sanet het deurentyd my hand vasgehou terwyl Colin begin het om haar te lek en sy het teen my gesig kom lê waar sy my ook begin vry en soen het. Ek het my vrou nog nooit so jags gevoel en gehoor nie en sy het saggies by my gepleit dat sy Colin se piel in haar nat poes wil voel. Riana het my ritmies begin naai en Sanet het met ’n snak my tong hard gebyt toe Colin haar penetreer met sy piel. Ritmies en teen mekaar se gesigte het ek en Sanet mekaar liefdevol en passievol gevry en saam het ons gekreun en gekerm terwyl hierdie twee sexy mense ons tot ander plesiere genaai het. Ek het gevoel en gehoor hoe Sanet vinniger begin asemhaal en sy het my hand al hoe stywer gedruk terwyl die kom in my begin opbou het. Sanet het gesmeek dat Colin in haar kom en ek en sy het begin orgasmies begin kriewel en skreeu toe Colin se dik piel sy warm kwota plesier in haar perfekte poesie begin inspuit. Ek was sekondes agter hom en Riana het ook begin kerm toe my piel stywer teen haar poeslippe begin druk en ek begin kom. Riana en Colin het van ons afgeval en langs ons op die bed gaan lê en mekaar begin soen. Ek en Sanet was beide bietjie sprakeloos genaai en het vir ’n lang ruk styf teen mekaar gelê en mekaar se orgasmiese asems geproe.

So het ons ook die volgende oggend wakker geword. Naak, vol smiles en grappies, want beide van ons is saam genaai dat ons luister.

Ons het daardie naweek nog baie gespyker en is ’n hele paar keer weer gespyker, saam en alleen en mekaar en so deur al ons hygende orgasmes deur het ons nader aan mekaar beweeg en ek het ’n stoute kant van my vrou ontdek wat my rasend maak. Beide van ons het meer selfvertroue en voel meer begeerlik en dit doen ons algemene verhoudinge vreeslik goed.

Definitief ’n hoogtepunt-naweek en ons kan nie wag om weer rivier toe gaan vir ’n tweede en derde en vierde honeymoon nie.


Comments 2 Reaksies | 2 Comments
Delete Comment
avatar
Noddie
2012-05-21 @07:29
Dit was nog altyd een van my fantasieë.  As die storie waar is, dan moes dit ongelooflik gewees het!
Delete Comment
avatar
Jozieboy
2012-06-01 @15:15
Great Stuff!! Soek ook so n huisie by die see (Rivier) !!!!!!!!
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address