Notas, toetse en vraestelle | Notes, tests and papers

 
Holderstebolder bied aan: Storieminute Begripstoetse vir die Grondslagfase

Wat is STORIE MINUTE?

STORIE MINUTE is ’n wonderlike pakket begripstoetse vir ouers en skole! STORIE MINUTE bevat 60 kort stories vir leesoefeninge (op werkvelle) of luisteroefening (op CD). Elke storie kom saam met vragies op drie verskillende moeilikheidsvlakke. STORIE MINUTE is spesiaal ontwikkel om kinders tussen 5 en 10 jaar se konsentrasie, luister- en leesvaardighede en woordeskat te ontwikkel. STORIE MINUTE is rondom die volgende 12 onderwerpe ontwikkel:

  • My liggaam
  • ’n Gesonde leefstyl
  • Siektes
  • Emosies
  • My gesin
  • My gemeenskap
  • Kulture en Godsdiens
  • Waardes
  • Verhoudings
  • Regte
  • Verantwoordelikhede
  • Diere
  • Entrepeneurskap

Die reeks bevat al 60 stories met 3 stelle vragies elk, op CD vir luister + al 60 stories met hul vragies, in ’n bundel geringbind vir lees.

Hoe lyk die STORIE MINUTE-pakket?

STORIE MINUTE op CD voorgelees en in bundel gebind:
* 2x stelle van 60 begripstoetse op CD’s in ’n CD houer
* bundel geringbind met die 60 stories en vragies vir voorlees, kopiëring of individuele gebruik
Prys: R950 (sluit verpakking, aflewering en 14% BTW in)

Ook beskikbaar in Engels.

Bestelvorm en meer inligting by http://www.holderstebolder.co.za/aspatatte.

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address