SêNet-briewe | Letters

 
Hoekom is Jacob Zuma gewild?
Hy bly in Inkhandla, 'n IVP-vesting, in tradisionele leier hinterland van Kwa-Zulu Natal, wat baie klem op etnies eie tradisies en gebruike van Zoeloes plaas. Sy dra van die tradisionele en seremoniële Zoeloe-uitrustings in publieke seremonies, beshu en senene! Hy sing op tipiese shkatamia bariton Zoeloe stem, sonder karaokemusiek, iets wat baie sg Afrikaanse kunstenaars kort! Sy vesting is op tradisionele Zoeloe-argitektuurstyl, hoof izinglovu, met een vir elke vrou volgens senioriteit. Dan jel hy nie sy hare nie. Hy het ook nie as etnosentris, 'n wit, bruin of Indiër vrou in sy versameling, om 'n eurokaner te probeer wees nie! Mandela het dieselfde styl gehad, voor hy met Shangaan-vrou gaan trou het! Thabo Mbeki was verdag, want Thabo is Suid-sotho in naam en hy was 'n anglikaner, nie Xhosa-etnosentris nie! Ongelukkig is al hierdie vertoon op Afrika-styl, baie belangrik in swart tradisionele politiek! Baie sg akademici politiese kommentators is blatant agterlik tov belangrikheid van hierdie tradisionele vertoon vir wit logika, deur swart politici vir ANC swart ondersteuners! Vir swart is dit bloot nie so belangrik om soos afro-amerikaners te leef nie! Die behoud van etnosentriese waardes en trots, is nie vir hul 'n identiteitkrisis van verslawing of onderdruk nie!

Hans Richardt

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address