Iemand sê: "Dit is makliker om aan/in God te glo as om die wetenskap van die skepping te probeer bepaal of te verstaan."
Daar is geen "wetenskap van die skepping" nie.
Om aan God te glo is inderdaad wel maklik, net soos dit makliker is om gou om die blok te gaan stap as om Everest te bestyg. Ek weet egter nie of die maklike uitweg noodwendig altyd die korrekte een is nie.
Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?