Hans en sus aangetrek vir kerk
Daai broek was met knope vas en met kruisbande bo gehou! Ek kon dit op 'n keer nie maak om dit uit te kry by kerk nie! Nodeloos om te sê, die strop was ongenadig op my lyf by die huis ... Ek dink dis daardie dag wat ek 'n ewige renons in die kerk gekry het! Dit was 'n strop wat os se juk bo gehou het en as jy hom nooit met volwasse geweld gevoel het nie, bly stil!
Hans