SêNet-briewe | Letters

 
Geheuekiekie
Daar was tye toe baie 'vooraanstaande' wit mense in sulke sinkhuise gebly het, bv in Irene is Jan Smuts-huis. Tog het hul dit 'n ware woning gemaak, met badkamer, kombuis en 'n oulike voorkoms! Hulle was die sg arm-wit-vraagstuk toe. Vergelyk hierdie met wat arm swartes opslaan in plakkerskampe en trots ontbreek baie duidelik! Ek weet dat die SA-regering nie kan volhou om biljoene aan substandaard huise te spandeer, verniet en mahala vir ontvangers nie! Die huisie op foto is byna 'n eeu oud en as dit onderhou word, kan dit nog dekades staan. Dis nie net 'n 'zozo' nie, dis 'n huis met 'a legacy' op pad na werk. In my kinderjare was sulke huise wonings van baie skoolvriende.

Hans


Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address