Sing 'it | Lyrics

 
Listen to Sing ’it single "Bonnie and Clyde"







 

 

 

 




 
Comments 4 Reaksies | 4 Comments
Delete Comment
avatar
PienaarK
23 February 2012 @12:37 PM
Die liedjie was vir my n amalgamatiese-samesmelting van die tydlose bloodstelling aan kommersiele pop-kultuur en die vry-vloeiende lewitasie wat die filosofiese mens toelaat. Na ek dit die derde keer geluister het het ek agter gekom dit is die Kodak-oomblik van die liriese wereld want dit vat die heendendaagse probleem kinders en maak dit ewig.
Delete Comment
avatar
LitNet
01 March 2012 @12:54 PM
“Sanlam’s partnership with LitNet in presenting the Sing ’it competition is delivering well on the opportunity for Sanlam to engage with the younger market through what is important to them, that of good home-grown lyrics presented to the public with our musician partners. It is just great to know that nine new amazing songs have been going to market, each getting an overwhelming support from music followers. South African music is truly alive and well. My personal favourite, just because I totally dig her music, is the song presented by Karen Zoid written by Bruno Andries from Knysna.” Elena Meyer, Sanlam
Delete Comment
avatar
LitNet
01 March 2012 @01:00 PM
“Daar is min plaaslike musiekprojekte wat so oor grense heen mense laat gons, wat nog te sê 6 000+ liedjies op die internet laat aflaai. Sing ’it het die reëls van die spel bietjie verander. Die liedjies is great. Die lirieke sny diep. My gunsteling (sover) is Karen Zoid se ‘Bonnie & Clyde’. Ek luister elke dag daarna.” Ivor Price, RSG
Delete Comment
avatar
LitNet
01 March 2012 @01:22 PM
“Ek is nie 'n aanhanger van die Idols-mentaliteit nie – dit voel ongelooflik kunsmatig. Sing ‘it het egter iets geskep - nege liedjies wat elk bydra tot die plaaslike musieklandskap. Daar is net een wat ek glad nie van gehou het nie. My gunstelinge is Zoid se ‘Bonnie & Clyde’ - asof dit vir haar geskryf is! En Bittereinder se ‘Erdeskerwe Israeliet’.” Donnay Torr, ATKV-publikasies
   om te reageer | to comment