Geheuekiekies is vele en net soveel verskeie vorms.
'n Kortlys van hoërskool musiekfilms, wat romanse as ondertone gehad is:
-West side story
-Buy buy birdie
-Grease
-Rock ’n roll high school
-Fame
-Footloose
-Cry baby
-Center stage
-Hairspray
-Hamlet2
-High school musical 1 en 2
Uit die lys het Grease, Fame, Footloose en High school musical my bygebly.
Is hoërskool dan die beste tye vir kinders in VSA of oral?
Terselfdertyd laat dit my erg oud voel. Nou ja, die lewe gaan net aan tot by eindpunt.
Hans

