Finale weergawe: Uitlander (Voorheen "iv")

  • 0

Kruis die Karoo  
Kruis die Drakensberge

Kruis die Richtersveld
die Kalahari

Kruis die Mighty Apies River
en die olifantstrate

Kruis die grense
Kruis die newels
oor die oë –
die vliese
die

 

voor ons oë

Tréé
deur die as
en kole

Ek sal jou hand neem.

         

Keer terug na die SkryfNet-indeksblad.
   

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top