Hygliteratuur | Erotic literature

 
Die mooi blondine op die Centurion-gholflandgoed
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Wel, ná een van die advertensies wat ek op die internet geplaas het, bel ’n ouer vrou my.

Celia klink heel cool oor die hele proses en sê sy is net nuuskierig, jonk getroud en nog nooit ’n man sien masturbeer nie, of soos sy dit noem, "sien speel nie". Die deal was maklik: ek daag op en “speel” en sy is vry om te doen wat sy wil! Ek ry en bel weer, want ek het op pad na die gholflandgoed in Centurion se Thatchfield-area verdwaal.

Ek teken by die hek in en stop voor die moerse groot en nice plek. Ek klop aan die deur en skrik eers toe ’n die bediende oopmaak, wat toe haar goedjies vat en beleefd groet.

Ek loop in en sien die familiefoto’s. Pa, ma en drie groot kinders ... so 12 tot 18. Celia is ’n superhot mamma. Wow! Sien sy is reeds in haar laat 40’s, maar baie goed versorg vir ’n ma van drie kinders. Dit lyk of sy op pad gym toe was, sagte turkoois toppie waaragter twee lekker groot 38C’s wegkruip en so ‘n stywe turkoois gymbroek, met ’n pragtige pienk mond.

Sy bied my ’n wyntjie aan en ons skuif oor na die TV-kamer toe. Dit is ’n moerse lekker en moontlik ’n baie duur cabernet, en voor ek mooi lekker kan drink, vra sy of ek gaan begin en of sy ook kan speel terwyl ek dit doen! Sy is so cool oor seks en dit lyk of sy regtig in die spelery in is. “Moenie worry nie, my man is in die Kaap vir die week en die kinders by die skool vir nog twee ure!” Ek sit agteroor en sy skuif op die leerbank oorkant my in.

My hand gly af na my broek en ek is al lekker hard. Besluit om te terg en vryf myself binne-in my broek. Sy sit en kyk, vat nog ‘n sluk en smile en ek gly my hand onder my jockey se band en trek hom af tot op my knieë. My piel is stokstyf en ek is reg vir speel. Fok, maar sy is sexy. Haar linkerhand het ’n glas rooiwyn in en haar regterhand is nou tussen haar bene. Sy skuif só dat sy beter kan sien hoe ek saggies en stadig op en af vryf.

Stadig maar gedetermineerd. Soos sy gedraai het, kan ek sien haar hand is buite haar klere. Sy sit die glas neer en haar hand trek haar klere weg. ’n Lekker groot bors en ’n mooi klipharde, groot nippel spring uit as sy hom rol tussen haar vingers. Ek skuif effens op sonder om ’n stroke te mis om beter toegang tot haar fantastiese tiete te hê. Smile ... Sy gooi haar kop agteroor en bly my met vreeslike jagse oë diep in die oë kyk en sy laat gly haar hand binne-in haar sweetpak en ek sien sy speel nou binne-in haar sexy turkoois panties.

"Jou bliksem. Jy moet vir my speel en nie ek vir jou nie ... nie nou al nie."

Sy trek haar pantie terug in plek binne-in die sweetpakbroek en sit daai vreeslike mooi, harde nippels en borste terug in plek. Sy staan op en kom sit langs my en met groot selfversekering vat sy my piel in haar hand en gaan aan waar ek opgehou het. Haar vingers krul om my en pas my soos ’n handskoen. Tussendeur vertel sy my sy het nog net twee piele in haar lewe gesien voor myne. Op 19 getroud met haar tweede kêrel en albei was virgins op die huweliksnag! Sy sien hoe my oë op haar borste rus en smile lekker terwyl sy met my speel. Ek sit my hand op hare en verminder spoed, want ek is so naby om te kom. My sakke is so vol en pyn om verlig te word, maar ek hou uit en stop as dit nodig is. So speel sy omtrent 15 minute met my en stop, start, stop, start en ek voel toe daai bekende gevoel ... dié keer gaan stop nie help nie. Sy is so naby aan my en ek ruik haar sagte parfuum en voel hoe warm haar lyf is, ruik haar warm en nat vrouereuk, en in die oomblik soen ek haar vol op die mond.

Sy trek eers terug, maar draai haar gesig na my toe en soen my. Dié keer gly ek my warm tong in haar mond in en drink die heerlike warmte in. Haar regterhand gaan terug tussen haar bene in en sy vryf buite op haar panties en as ons asem skep sien ek dat sy al vinniger vryf. My hande vryf haar borste en terg die stywe nippels uit die hemp en bra uit en sy gooi haar kop agteroor. Haar gesig het so ‘n warm blos op en sy maak haar oë oop en toe en ek kan sien sy raak vreeslik jags.

Haar regterhand glip dan in haar pantie in en sy raak nou heeltemal buite beheer terwyl ek nou sien dat sy skoongeskeer is met so ‘n landing strip in die middel, maar kan nie haar lippies sien nie. Ek sak my hand af en gly sommer my middelvinger in ’n vreeslike nat, warm poesie in. So speel ons met mekaar en dan weet ek ons kan nie so aangaan nie, iets of iemand moet ingee!

Ek vat haar hand en skuif só dat sy nie met my kan speel nie. Sy aanvaar dit as ek al die aandag aan haar gee. Sy vra mooi dat ek haar nie met my klipharde piel sal penetreer nie, maar ek moet haar asseblief mal maak en laat kom.

Sy prewel saggies terwyl ek al haar klere afpluk en haar oral op haar lyf soen, lek daai vreeslike lekker tiete en terg die nippels vreeslik deur net die harde punt met my harde tong te terg. Sy bly saggies kerm terwyl ek tussen die twee borste afwissel. My hand terg al om haar klit, maar ek raak met opset nie aan haar nie. Sy wikkel haar lyf en krul haar rug op om my hand aan haar klit te laat raak. Dan raak ek aan haar en vryf so al in die rondte. Sy stamp haar heupe op en naai eintlik my hand, waarvan twee vingers nou diep binne-in is. My duim wikkel haar klit en sy vra my om vinniger te speel, kerm saggies en sy tel nou spoed op!

Sy ry my vingers, haar borste stamp op en af and dan voel ek haar poesie-spiere saamtrek en haar lyf ruk en ruk en ruk ... kom en kom en kom ... Sy draai na my toe en soen my en ek sien ’n glimlag oor haar gesig. Haar hand sak af en ek weet my piel is so hard dat dit eintlik seer is.

Dan ontplof ek, en kom stroom uit my uit, menigte dae se opbou ontplof ek sodat drie en dan ’n vierde skoot oor my borskas en maag skiet, heelwat meer as gewoonlik.

Sy soen my en staan op en gee vir my die boks tissues aan wat op die tafel staan. Sy trek haar klere aan en vee toe die kom van my borskas af en sit en kyk hoe ek aantrek.

"Dit was amazing, ek gaan my vriendinne almal vertel," sê sy en glimlag weer. Ek kry ’n lekker soen en sy vertel my weer hoe wonderlik dit was.

Celia het my weer gebel en gesê sy wou bitter graag weer, maar haar gewete het haar te veel gepla ... Bang dinge gaan verder. Ek was sad!

Comments 1 Reaksies | 1 Comments
Delete Comment
avatar
Boertjie
2012-07-19 @18:01
Yeh, dis mos nou adrenalien deur die are! Lekker opwindend!
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address