Die anglisisme wat op RSG gebruik word?

  • 0

'T's en C's' is van toepassing?

Wat van 'T's en W's' is van toepassing? Hoekom nie alles in Afrikaans vertaal, met die obsessie om bv Cookhouse na Kookhuis te vertaal op RSG? Hoekom nie dollar of yen in Afrikaans vertaal nie?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top