Poësie | Poetry

 
bybels

ek verstaan dat die engel – die een van die administrasie
wat destyds die water gaan roer het
vir die daaglikse wonderwerk van die Palestyne –
nogal ’n haan was, met net sulke vlerke

ek wonder wat sou tog van hom geword het –
vlerkjig, hand aan eie gees, permanente ondernemer,
of gebreinspoel vir ’n ongeskiktheidspensioen?


Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address