Wil regtig nie lieg nie

  • 1

Iemand wat nie bereid is om onomwonde voor te gee dat hy presies weet hoe sy voorsate ontstaan het nie, is glo totaal verlore.

CM

  • 1

Kommentaar

  • Dis glad nie nodig nie. Dwing jou net om te glo dat jou voorouer in 'n kits, tjoef-tjaf van 'n hopie grond gemaak is. Haai! en moenie van sy ribbebeentjie vergeet nie. Ok so blitsvinnig aanmekaar geslaan. Siedaar! jy is gered.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top