volhoubaarheidstudie

  • 0

als nu so ann’rs as destyds se Paradys,
wap’nfabrikasie, r’nost’rmoord, aysh,
K’roo-crew hand-’n-mond werk b’loo,
seepglad glibb’rati-glibb’rasie g’glo

wit olifante skiet soos sokk’rstadia op,
wys triomfant’l’k: kapitalisme ’n fokkop,
en’rsdenk’ndes skoon b’hep mettie trop,
wyl gangst’r opponent v’n sy lewe rob

“isiBhulu” nette anne naam v’r Afrikaans,
soos “sakkiesakkie” v’r slaaforkesdans

“Boesman” se Picasso w’t doll’rs, ponne, vrdien,
kliphardrassis nut vannie skill’ryb’s’gt’g’ng insien

“Duiwlspiek”-siek, onkund-ontkennng, ’t saai v’rwoest’ng,
volhoubaarheidstudie sup’r-v’rgeefs sonn’r Herwinn’ng

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top