Verveelde kinders

  • 2

Nog 'n skoolvakansie is weer hier. Dit behoort te lei tot meer gesinsbinding, en terwyl kinders so vinnig groot word, mettertyd tot herinneringe aan aangename tye saam met geliefdes. Ongelukkig verloop sake nie altyd so mooi nie. Vir sulke situasies het 'n Amerikaanse regter wat met die jeug werk, die volgende antwoord gegee:

“Always we hear the cry from teenagers, ‘what can we do, where can we go?’

My answer is this: Go Home, mow the lawn, wash the windows, learn to cook, build a raft, get a job, visit the sick, study your lessons and after you’ve finished, read a book. Your town does not owe you recreational facilities and your parents do not owe you fun.

“The World does not owe you a living, you owe the world something. You owe it your time, energy and talent so that no one will be at war, in sickness and lonely again. In other words grow up, stop being a cry baby, get out of your dream world and develop a backbone not a wishbone. Start behaving like a responsible person. You are important and you are needed. It’s too late to sit around and wait for somebody to do something, someday. Someday is now and that somebody is you!”

George B

Volgens vele webwerwe op die internet was dit ene John Tapene van Northland College in Nieu-Seeland wat dit by ’n regter gehoor het en wat dit oraloor begin voorlees het. Die ironie is dat hy in 1959 daarmee begin het. Wat beteken diegene wat aangespreek was, is diegene wat dit vandag vir hulle kinders voorlees!

Webvoet

  • 2

Kommentaar

  • George B, goed gestel. Ek dink 'n hele paar grootmense (ons ingesluit) kan hierdie wyse woorde ook maar ons eie maak. 

  • Dis die beste ding wat ek in 'n lang tyd gehoor het. Vandag se kinders is slap,doen geen inspanning,behalwe vingertjies wat tik op selfone en rekenaars.Hulle dink die wêreld skuld hulle iets en hulle lewensuitkyk is een van soeke na plesier.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top