SA-filmbedryf

  • 0

Ek moet die mense wat deesdae films in Suid Afrika maak 'n klop op die skouer gee. Die films is regtig van hoogstaande gehalte. Daar sal seker die puriste wees wat iets te sê sal hê, maar gelukkig smaak verskil. Elke ou sien mos maar iets wat ander nie sien nie.

Doe so voort.

Reusedwerg

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top