“ras”-’n-“klas”-kastes

  • 0

tuss’n Self-d’struksie en -b’houd,
tuss’n heel eerste en heel laaste,
tuss’n mees g’liefde en “Naaste”,
lê ’n ysglets’r, Jimmy Krug’r-koud

info, as nogge b’nutbaar hulpbron v’rpak,
via selektiewe s’leksie tot Mens-b’skikk’ng,
v’r binn’kringb’gunst’g’ng, magshandhaw’ng,
meerd’rheid, sup’rsubmissief, g’dweë, mak

irrasioneel: t’veel uit b’sluitnem’ng uitg’sluit,
rioolstrome v’n armoed vloei nu wyd-’n-syd,
struktuurg’weld absoluut ong’hinn’rd g’laat,
“ras”-“klas”-kastes skep afstand’gheid, haat

kanti, G’wete’s aktiveerd’r vannie strewe,
Mens, na Lewe Twee Lewe (Gees-g’drewe)

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top