Ope brief aan die regisseurs en storieskrywers van Villa Rosa en Binnelanders

  • 3
Villa Rosa
1 Daar’s te veel mense wat gedurig dikbek is en aan stilstuipe ly.
2 Daar het ‘n nuwe meisietjie in die kafeetjie begin werk met baie mooi bene. Daar moet meer daarvan gewys word, praat met die kameraman. Indien daar nog meisies met mooi bene is, wys dit ook.
3 Chantell Stander lyk vreeslik mooi in ‘n polonektrui, laat haar meer dikwels een aantrek.

Binnelanders

1 Maak Daleen se hare dadelik weer blond en lank.
2 Dieselfde geld hier ten opsigte van die bene. Byvoorbeeld, daardie rooikopmeisie wat Daleen se hare afgesny het, het ook mooi bene sover ek kan onthou en mens sien niks daarvan nie.

Jan Rap

 
 
  • 3

Kommentaar

  • Ek kyk net Villa Rosa (soos my Ingelse vrou sê Wilde Rose). Stem saam, baie knorrige spulletjie. Die prof is 'n regte knoffelkop met neef Marius nie ver agter hom nie. Geen wonner nie, die prokureur is die enigste karakter met 'n sawwelyf. Die ander is almal enkelinge.

  • pieter hofman

    Villa Rosa het in 'n pot snot verander. Het die laaste 7 maande nie meer gekyk nie. Swak Kyknet.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top