Inkerkering

  • 2

Geloof skep niks nuut nie; dit vernietig net die werklikheid.

CM

  • 2

Kommentaar

  • Stefaans glo vas hy gaan 'n sukses van sy loodgietersbesigheid maak.  Ek het ook 'n sterk geloof dat, in die nie te verre toekoms nie, die mens 'n kolonie op Mars gaan vestig.  Sarel-hulle het geglo hulle gaan die slag by Bloedrivier wen.  Hoe vernietig dit die werklikheid?

  • CorneliusHenn

    Enige geloof op aarde skep minstens splinternuwe hoop, is 'n vaste hoeksteen vir liefde en bring ALTYD daarmee saam genade ... dit het in werklikheid niks met sogenaamde werklikheid te make nie ... Namaste! Cornelius Henn

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top