Hoe lyk ‘n plank?

  • 2

Kaste wat van woorde gemaak is, hou net illusies binne. Alle ander goeters val uit.

Daar is baie wat dink dat woorde planke is waarmee hulle in kaste toegespyker kan word.

CM

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top