Hammerhoue vir NZ

  • 0

NZ is 'n belaglike klein plekkie, wat mens huiwer om 'n land te noem, die ekonomie is so pieperig die plekkie kan enige oomblik in duie stort, so lees ons: http://www.stuff.co.nz/national/politics/9696401/Australia-could-pull-the-welcome-mat-says-Key:

Behalwe nou vrugte vir OZ, is die ander groot ding in die NZ ekonomie die uitvoer van melk en melkpoeier na veral China toe, alhoewel die Kiwis oudergewoonte hulself in die pote skiet met die dat allerlei swak kwaliteit kontroles wat maak dat hulle die uitvoer melk vergiftig, dit is dus verstaanbaar die Chinese is nie hoogs beïndruk nie ...

Verderaan het NZ mos 'n hele myn gehad!

Toe val die ongelukkig toe, met al die myners dood, en dit was die einde van NZ se moerse mynboubedryf ...

Ek hoor ook hulle het hoogs oorprysde wyn, iemand al die suursappies probeer drink?

Die ander groot slenter is natuurlik om hul paspoort te verkwansel, veral aan Chinese en Indiërs en natuurlik dom ex Afrikanerosaurusse wat steeds hoop vir 'n Blanke hemel ... shaaim, dink net die Baie Blankes van SA se skok wanneer hulle pakkaas oppak en dan arriveer in NZ!!

Dit moet aaklig wees, soos om die donker-eeue terug in te stap ... shaaim ... maar ons in SA moet regtig monumente oprig an OZ en NZ vir die feit dat hulle so goedgunstiglik ons neo-nazis van ons rug afvat!!

Dis regtig onbaatsugtig, net jammer SA kan nognie al sy ingeteelde rassiste afskud nie, maar natuurlike seleksie sal wel werk ... op die ou einde ... tata, afrikanerosaurusse ...

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top