My oumas was glad nie lief vir Paul Kruger nie, want hul was in ABO jong vroue en het ware geskiedenis geleef.
Ek was jong konstabel by referendumpunt in Randburg se stadsaal en onthou Olaus van Zyl se besoek daar. 1983 was ek aan diens in AK, toe Andrè Stander se bende die wapenwinkel in Blackheath beroof het.
Nou ja, tyd dat kak van 'korrekte politiek' van Obama-Mcarthy-era verdwyn. Ek luister deesdae gereeld na 1963 duet van Bob Dylan/Joan Baez "with God on our side" en wonder oor valshede van Obama-verkiesingsveldtog teen die Bush-regime en sien geen verskil tussen Obama en Bush nie. Politieke korrektheid is deesdae 'god'?
Hans Richardt