“Duiw’lspiek”-siek

  • 0

God-kenn’r subiet v’rleë, re “Duiw’lspiek”-siek,
wyse waarop Mens onn’r sjatansaanslag swig,
voor in v’rloorkoor, weg v’n Lewe Twee Lewe Lig,
dissident, vol vals pejoratief-pleknaam-politiek

deurdrek m’t hip’rg’wet’nloos onkund’-ontkenn’ng,
m’t “ras”-“klas”-illusie-teorie-disseminasie-missie,
struktuurg’weldsv’rwoestingsjustifikasie, o, g’dorie,
Aardl’ng se intrinsiek Self-d’struktief Self-misleid’ng

meerd’rheid meest’l sonn’r ontvlug-, uitkomkans,
staar mamparaïsties na Facebook, diep inne trans,
nes advertensie-marionette, profytriel aan’t dans,
hoor nie meer hoe huil voorouerg’meenskap saans

nette sup’r-ultra-oop g’moed int’greer so ’n visie,
spiritueel-transformasioneel, ’n geest’srevolusie

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top