Die weë van die mens

  • 1

Pretoria en meeste van die groot sentra in die land het naamsveranderings ondergaan. Maar nie in die Vaaldriehoek nie. Die enigste naamsverander is gemaak gedurende die ou bedeling. Sebokeng se treinstasie se naam is deur die apartheidsregering verander van Houtkopstasie na Houtheuwelstasie.

Die besige hoofpad tussen Vereeniging en Sebokeng, nl Houtkopweg bly onveranderd tot vandag toe

Jaco Fourie

  • 1

Kommentaar

  • Jaco, wat wil jy nou eintlik  seg. Jy kan name verander maar die deng hy bly maar die deng.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top