CM: harteloosheid

  • 0

Beste CM,

Natuurlik kan jy sonder ‘n hart as jy wil – dis juis dan die aard van enige misantroop (nes al die kwansuis sondelose ware gelowiges en eksplisiete ongelowiges gedurig aan’t hand van hul slimmigheid op die werf)!

Ek bid jy vind wel ook eendag ‘n bietjie liefde, genade, jubel, juig en lewe nader aan jou hart ...

Namaste!

Hartlike groete,

Cornelius Henn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top