Bravo Willie Esterhuizen

  • 1

Sit die man anderaand op ‘n KykNet-geselsprogram en toe hy gevra word wat sy een wens is vir SA, sê hy: “Dat ons, as ‘n minderheidsgroep, moet saamstaan.” Nou, ja, dis nie die boodskap wat die wêreld ingestuur wil wees nie, en vinnig word daar oorgegaan na ‘n advertensie-breek.
Ons is mos ’n gelukkige reënboognasie.

Dankie, Wille, moet net nie dink jy gaan gou weer op so ‘n program beland nie.

Pieter

  • 1

Kommentaar

  • Pieter, jy moet lig loop vir die "regdenkendes" op die Net. Jy gaan ook uitgeskel word as 'n rassis, regse verkrampte. Dit gaan mos punt in die wind in die land. Geen vars kak nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top