Boekgesprek | Book Chat

 
Boekedag 2012: Henning Pieterse kies 'n karakter


As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Ek sou graag Henry van Eeden in Sewe dae by die Silbersteins van Etienne Leroux wou wees. Henry doen kennis van en vir 'n leeftyd op deur verskeie inisiasies binne die fantastiese wêreld van Welgevonden; ek sou wat wou gee om daardie wysheid in daardie konteks te kon bekom.

Henning Pieterse publiseer poësie, kortverhale en vertalings. Hy is 'n professor in kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria. Klik hier vir inligting oor die UP Winterskool waarby Henning betrokke is.


Koop Die Silberstein-trilogie by Kalahari.net!

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 
Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address