Koos moet weg! Ek het my kennisgewing gekry! Dis hoe ek Koos gaan onthou, uitgestrek in sonnetjie op rug!
Koos in sy gunsteling-posisie! As hy nie 04:30 in bad met warm water spring nie? Dis eerste kat wat vreesloos is vir water en nie heeltemal ballisties raak as hy in water beland nie.
Hans