Stem saam Reusedwerg, musiek bly musiek. Wat die moderne lawaai betref, ek het beslis beter geluide uit ’n hondsdol aap hoor kom as wat die vuilgatte met geskeurde klere staan en gil in ’n mikrofoon.
Ek deel ook jou probleem met jou stem, al wat tussen my en die verhoog staan is my stem.
Singende groete
Duitswester
Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.