Twee doktorale studente by die universiteit van Stellenbosch het ’n mosie teen die konvokasie gebring om beswaar te maak teen die afskaling van Afrikaans. Lees reaksies by hierdie miniseminaar.
Interview: Ernst Marais talks to Naomi Meyer about the language debate which once again flared up at the University of Stellenbosch "Stellenbosch University (SU) must make a firm pronouncement that it is primarily an Afrikaans university where Afrikaans is the main language of tuition."
Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" reageer drie kenners op die vraag of Lang Lang se omstrede interpretasies die samehangende struktuur van die werke wat hy uitvoer ondermyn.