Bieg | Confess

 
Spanking
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

That's my fetish - not like BDSM style. Like and erotic Over The Knee spanking before or during sex. As foreplay its soooo hot being pulled over my husband's knee with my naked bottom in the air. Just the anticipation of waiting for his hand or my hair brush to come down on my ass is enough to make me wet instantly. Doggie style is my favourite sex position because I can be spanked while in that position.  Luckily for me my hubby is more than happy to oblige my fetish because he knows the rewards he will receive after working me up that way is soooooo worth it. 

(Moes hierdie in Engels plaas  - daar is maar net nie 'n mooi Afrikaanse woord om spanking mee te vervang nie.) 

Heksie

 


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.  

Comments 22 Reaksies | 22 Comments
Delete Comment
avatar
Heksie
2013-10-29 @10:00
TellMe, ek word verseker nie "gepiets" as ek party keer die volgende dag steeds nie lekker kan sit nie. So nee daai woord gaan nie werk nie :-) 
Delete Comment
avatar
Daan
2013-10-29 @10:11


Heksie,

Jy gee my nou 'n idee of twee vir 'n volgende storie.

Daan

Delete Comment
avatar
De-Lilah
2013-10-29 @13:41
@Heksie As OK "okay" is in Afrikaans, glo ek spanking is ook OK... Ek het al baie gelees van spanking, en dat sommige vrouens daarvan hou. Kan myself nie indink dat dit lekker kan wees nie - ek is maar 'n "softie" - seer was vir my maar nog altyd net seer. Glo die enigste iets wat sal "wet" word van my, is my oë as ek sou gespank word. Maar aan die ander kant - ek kan nie regtig komentaar lewer nie, want ek het geen ondervinding daarvan nie..
Delete Comment
avatar
Heksie
2013-10-29 @15:46
De-Lilah, ek is nie into die pynding nie glo my. Maar my boude is BAIE sensitief en dis gewoonlik net nodig om een of twee keer oor hulle te vryf en ek is reg vir sports. Die spanking verhoog net die sensasie. En daar is niks so lekker as om met 'n sensitiewe agterstewe by die werk op te daag en net jy weet jy sit bietjie ongemaklik - dit veroorsaak dat ek heeldag 'n hengse smile op my gesig het.
Delete Comment
avatar
Mea Culpa
2013-10-29 @16:03
Ek stem saam met De-Lilah - oor die seer, praat ek van. Kan my nie die indink nie, but hey, to each his / her own....
Delete Comment
avatar
miekie
2013-10-31 @13:51
ek is net so into spanking------- het 'n verhaaltjie geskryf wat baie naby aan die werklikheid is, en hoewel bevestiging gekry dat dit gepubliseer sal word-- helaas het dit nog nie verskyn nie-------- maar die erotise spanking laat die "feel good hormone" vry en dit verhoog die sensitiwiteit en natuurlik die hele ondervinding---
Delete Comment
avatar
Heksie
2013-10-31 @15:28
@Miekie, ek kan nie wag om dit te lees nie! Bly ek is darem nie so erg weird nie :-). Vir my gaan dit nie oor pyn nie, ek is glad nie into dit nie, dit gaan oor die sensitiwiteit en die awesome orgasmes wat ek bereik terwyl ek gespank word.
Delete Comment
avatar
Marellus
2013-10-31 @19:34
Wat van hare ? Ek verstaan daar is vrouens wat jags kan word, deur net aan hulle hare te vat.
Delete Comment
avatar
Heksie
2013-11-01 @10:50
@Marellus, ek weet nie daarvan nie maar is seker daar is dalk sulke dames daar buite. Ek dink almal moet bietjie hulle fetish deel met die "groepie".
Delete Comment
avatar
Gert-Pert
2013-11-01 @14:36
'n Goeie pakslae op die regte tyd het nog niemand kwaad gedoen nie he he he
Delete Comment
avatar
Streep Gesiggie
2013-11-13 @09:05

Heksie - ek het onlangs agter gekom dat ek ook redelik na die kinky kant toe neig... Jy weet mos hoe is ons ou nasietjie. Enige iets anders of vreemds is taboe, maar veral nadat ek die 50 shades gelees het, het ek besef daar is sommige van die goed wat ek beslis sal wil probeer!

Nou darem nog nie so ver soos bondage en pyn nie, maar so ou rapsie en 'n speeldingetjie sal nou nie skade doen nie!

Vandat ek die getroude man ontmoet het, is ek beslis ook meer bolder oor my seksualiteit - iets wat ek nog nooit was nie! Hy maak my nat binne 3 sekondes flat!! En dan deel ons nog die kinkyness ook...!

Ek geniet jou stories!

Delete Comment
avatar
Gert-Pert
2013-11-15 @15:29
Heksie - wat het van jou geword?? Jy het net weggeraak. Skryf tog weer ietsie moois vir ons.
Delete Comment
avatar
De-lilah
2013-11-17 @04:14
Wonder ek toe nou wat is fout met (ek wil asb nie boring wees nie) my en ek betrek ook sommer vanoggend my man, wil weet of hy 'n behoefte het om "iets anders" te probeer, om ons sekslewe op te kikker (20 jaar getroud en ons rol ten minste 3 tot 5 maal per week tussen die lakens rond). Ja, hy voel lus om my boude soms vuurwarm te slaan (nie spank), want ek is soms dwars (ek is, sal dit natuurlik nooit hardop erken nie). Maar nee, hy verkies om my boudjies te vry(f),  met my liefde te maak en (ekskuus sy woorde, ek praat nie so nie, kom van die platteland, is kuis en ordentlik opgevoed) my "hard te spyker tot ek gil van plesier" (die gil is sy fantasie, met tieners in die huis maak ek net sagte moan geluidjies). Ek wou net hardop sug van verligting(goed voel oor ek hom seksueel bevredig) toe hy noem dat hy tog 'n ander behoefte het - ek moet vir hom in woorde (nie lyftaal) vertel wat hy met my moet doen, stap vir stap in geen onsekere taal.  Moet niks versuiker of versag nie, net sê wat hy moet doen. Nou ek is game vir alles behalwe pyn, het geen probleem om iets ten minste eenkeer te probeer nie. Maar "dirty talk" is  so half dirty? Maar ek stem toe in, op voorwaarde dit bly in ons kamer en word nie in my ore kom fluister aan tafel of by 'n braai nie. En vanaand (of liewers gisteraand) het ek gesien hoe word 'n man opgewonde as jy teen sy mond of in sy oor vir hom fluister presies hoe hy aan jou moet raak, waar hy moet suig en lek.. En ek wou nog altyd vir iemand sê: "fuck me like a bunny". Nou het ek.
 
 
Delete Comment
avatar
Rooijan
2013-11-17 @18:59

Ag nee, Heksie, jy kan beter doen as om sommer na Engels oor te skakel as jy ons van jou looifetisj wil vertel.  Ek het groot bewondering vir jou Afrikaanse skryfwerk op LitNet, maar nou laat jy ons in die steek.  Ons soek juis jou goed op omdat dit in Afrikaans is.  As ons Engels wil lees kan ons dit elders op die internet kry.  Wees maar versigtig om Afrikaans te blameer as jou eie woordeskat jou in die steek laat.  Ek glo egter dis net tydelik, want jy kan met ‘n bietjie moeite jou op die hoogte bring van ‘n menigte Afrikaanse woorde wat mens vir “spanking” en verwante konsepte kan gebruik.  Daar is 'n hele aantal met verskeie nuanses en verskillende gevoelswaardes, afhangende van wat jy eintlik wil sê.  Hier volg ‘n klompie:  

 

Vir die aktiwiteit van looi kan die volgende woorde gebruik word:   looiery, loesery, striemery, wiksery, slanery, uitlooiery, pakgee, pakgeeëry, pietsery;  ‘n gelooi, ‘n geloes, ‘n gestriem, ‘n gewiks, ‘n geklop, ‘n gefoeter; (die) looi, (die) wiks, (die) loes, (die) striem.  

 

As loesingontvanger kan jy:   gelooi word, geloes word, gewiks word, uitgelooi word, gestriem word, afgeransel word; ‘n loesing kry, pak kry, ‘n pak kry, slae kry, ‘n pak slae kry, ‘n drag slae kry, ‘n wiks kry, ‘n wikshou kry, 'n piets kry, ‘n pietshou kry, ‘n raps kry, ‘n afranseling kry, siepsop-en-braaiboud kry, streepsuiker kry, die plathand kry, die belt kry, die spaan kry, die plak kry, die lat kry, die rottang kry, die strokiessweep kry, die sweep kry.  

 

As looier (loesinggewer) kan jy iemand:   looi, loes, pak gee, ‘n pak gee, ‘n pak slae gee, ‘n drag slae gee, slae gee, striem, wiks, uitlooi, klop, uitklop, ransel, afransel, uitwiks, raps, foeter, uitfoeter, slaan, afros, 'n loesing gee, ‘n wikshou gee, ‘n pietshou gee, ‘n raps gee, streepsuiker gee, siepsop-en-braaiboud gee, die plathand gee, die belt gee, die spaan gee, die plak gee, die lat gee, die rottang gee, die sweep gee, die horssweep gee, die strokiessweep gee, onder die plathand (of belt, spaan, plak, lat, rottang, sweep, horssweep, strokiessweep laat deurloop.  

 

Jy kan die volgende soorte houe kry:   ‘n looihou, ‘n loesinghou, ‘n wikshou, ‘n slaanhou, ‘n pietshou, ‘n raps, ‘n rapshou, ‘n tik, opwarmingshou, (sommer net) ‘n hou.  

 

Iemand (of sy of haar agterstewe) wat in staat is om gelooi te word is:   looibaar, loesbaar, striembaar, wiksbaar, klopbaar, slaanbaar, foeterbaar, rapsbaar, afranselbaar, afrosbaar.  

 

En met bogenoemde is daar nog ‘n swetterjoel verkleinwoorde waarmee mens ‘n sekere kwaliteit aan jou skryfwerk kan gee.  Soek maar uit!

 

Hier is ‘n Afrikaanse ekwivalent van jou Engelse stukkie hierbo:   Hierdie is my fetisj - nie soos BDSM-styl nie.  Maar as 'n erotiese oor-die-knie-loesing voor of tydens seks.  As deel van voorspel is dit só geil om oor my man se knie getrek te word met my kaal agterstewe in die lug.  Die blote gedagte daaraan en om af te wag hoe sy hand of my haarborsel op my boude neerkom, laat my oombliklik nat word.  Hondjiestyl is my geliefkoosde seksposisie, want ek kan ook gelooi word in dié posisie.  Gelukkig vir my is my man uiters gewillig om my van my fetisj te bedien, want hy weet die beloning wat hy gaan ontvang deur my op dié manier op te geil gaan beslis die moeite werd wees.  

 

'n Geskikte titel vir jou biegstorie sou dus "Looiery" of "Loesery" kon wees.

 

Heksie, ek hoop bogenoemde beteken vir jou iets.       

Delete Comment
avatar
Heksie
2013-11-18 @08:17
Ek is nog hier Gert-Pert, ek wag nog vir almal om hulle fetish'e met ons te deel. Julle hoef nie 'n storie te skryf as julle nie wil nie, comment sommer net hier onder my storie.@Streep gesiggie - bly jy geniet my stories. Sal binnekort weer ietsie skryf
Delete Comment
avatar
Heksie
2013-11-18 @08:42
@De-lilah, wow, good for you! Dis goed as 'n paartjie vir mekaar presies vertel wat hulle van mekaar verwag in die bed en wat hulle fantasië is want niemand van ons is tog mind readers nie so tensy ons maat nie vir ons sê hoe ons hulle kan bevredig nie kan mens vir jare en jare onbevredigende seks hê. Die "dirty talk" moet ek sê werk soos 'n bom ja. Ek het nogal 'n vuil mond in die bed en dit maak my man mal!
Delete Comment
avatar
Heksie
2013-11-18 @08:43
Rooijan, dankie vir die  taalles. Ek skryf maar soos wat ek gemaklik voel so ja - daai storie het ek gemakliker gevoel om in Engels te skryf so ek is seker dit kan my gegun word. 
Delete Comment
avatar
Rooijan
2013-11-18 @20:52
Ek self hou van geilpratery tydens seks, veral as dit wedersyds is.  En as dit met 'n paar harde wikshoue gepaard kan gaan, nog beter.  Die volgende werk nogal goed:  Jy het so pas begin om haar van agter te vat, met haar op haar hande en knieë.  Jy lok haar tot geil taal uit met "Hou jy hiervan?", "Moet ek stadiger gaan?" "Word jy nie moeg in hierdie posisie nie?" en later 'n bietjie meer gewaagd "Dis so lekker met my vool in jou!" of "Jou dosie is so lekker glad en sag!"  Moenie verbaas wees nie as sy skielik iets uitroep soos "Naai my harder!" of "Gee my poesie meer van daai piel!".  Terwyl sy haar agterwerk wellustig hoër die lug in stoot en van kant tot kant du, hou jy jou stil in haar.  Jy terg haar dus.  Maar dan antwoord jy met 'n paar stewige, afgemete wikshoue met jou oop, effens hol hand, om die beurt op elke boud,  Jy doen dit berispend met "Sies, . . . (hou) . . . wat se soort . . . (hou) . . . . taal . . . (hou) . . . gebruik jy . . . (hou) . . . in my . . . (hou) . . . teenwoordigheid! . . . (laaste, harde hou)".   Die bestraffing vir haar ‘vieslike’ taalgebruik sal haar nog meer opgeil.  En terwyl jy genoegdoenend kyk hoe die rooi vingerstrieme op haar boude begin uitslaan, begin jy haar met lang, flink hale te spyker.  Terwyl jou heupe stoothaal vir stoothaal smakkend teen haar boude vasslaan, met jou hande by haar heupholtes ingehaak, sê jy hard en ferm iets soos "Ek gaan jou poesie vermorsel!" of "Ek gaan jou naai dat jy jou ouma vir 'n eendvoël aansien."  Maar dan moet jy jou gereed maak vir die grand finale.  Want, nie lank nadat jy na jou hoogste rat oorgeskakel het nie, gaan jy haar om jou voel saamtrek terwyl sy brullend haar orgasme binnegaan.  Dis dan wanneer jy die genot van jou eie orgasme - wat jy nie sal kan terughou nie - saam met haar kan uitkreet, terwyl jy in die allergeilste taal jou wellusgevoelens teenoor haar toon.  Julle sal hoogs bevredigd eindig waar julle albei op die bed neersyg, liefkosend in mekaar se arms.  
Delete Comment
avatar
miekie
2013-11-19 @09:17

@Rooijan-- sjoe---- sal nogal graag die reaksies van die dames wil hoor-------
Delete Comment
avatar
Lourine
2013-11-26 @10:43
My fantasieë het ook goed in rat geskop na die lees van Fifty Shades. En so is ek na my eerste Toy Party toe! Met  mooi pienk boeie vir hande en voete, 'n vibrator, en 'n klein swepie  is ek terug huis toe. Die paradys (sorry Daan) was al goed nat en gereed om te blom. Manlief het nie geweet wat hom tref nie! As jy belowe om doodstil op jou rug te lê, met jou oë toe gaan ek jou presentjie vir jou gee. Eers moet ek hom blindoek natuurlik anders gaan hy dalk klein koppie trek ... en dit wil ons nie hê nie! Gewillig gaan lê hy op sy rug met ogies toe. Ek kan hoor hy snak effens na sy asem toe die eerste boei aan die bedkopstuk klik. Meneer begin ook al wys hy weet hier kom 'n ding...eers kielie ek hom reg oor sy lyf met die swepie. Hy smile van oor tot oor. Punt in die wind! En dis waar ek hom los om gou vir ons drankies te kry! Nee!!! pleit hy. Jy kan my nie nou los nie! Ek wag tot hy pleit en smeek. Lekker!!! Ek kry weer die sweepie. Begin saggies....al harder...nog harder!!! Dan begin die vibrator prrrr... So tussen die hou deur gebruik ek my tool'tjie om meneer bietjie te terg tussen-in. Vroumens jy maak my mal jags!!! Kom ry my stywe piel!!! Asseblief!!! Ek geniet die situasie terdeë!! Ook maar mens....die sappies vloei vrylik. Toe ek wydsbeen op hom gaan sit roep hy uit van plesier....die golwe van lekker spoel en spoel oor ons tot ek moeg op sy bors neersak. Hemels!!! Die lewe is 'n lied!

nota: kry 'n prop om in sy mond te snoer volgende keer ;)
 
Delete Comment
avatar
Rooijan
2013-12-05 @03:09
Lourine, dit lyk my jy's met jou boei-avontuurtjie met hom meer opgegeil as hy!  Want, dit lyk asof jou trillertjie se batterye pap gegons is, terwyl jy dit net sporadies op hom gebruik het.  Sou graag  meer wou weet hoe jy die swepie gebruik het terwyl hy op sy rug lê.  Gebruik gerus 'n mondprop.  'n Gholfbal in sy mond, binne gehou met 'n serp om sy kop gebind, werk goed.  Dit sal hom nog geiler maak.
Delete Comment
avatar
Spankbos2
2014-01-28 @19:43
Hi Heksie, lekker om jou stories te lees. Vir die wat nie weet nie, "spanking" is ongelooflike "foreplay". Loer gerus na 'Experience Project" op die net, daar is baie mense wat jou sal verstaan... Lekker warm boude vir jou.....lol
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address