1983-referendum

  • 4

Ek het my ou groen SA-identiteitsdokument met ja stem stempel in 1983 referendum, oor my ID-nommer uitgekrap. Dis Korrekte politieke leuen, dat 'politieke swartes' 'bevry' was in 1994. Tokoyo Sexwale, Allan Boesak en baie ander was voor 1994 al met wit vroue getroud. Dis blatante leuen dat mense met 'dompas' gestem het in 1994, dit was toe al dekade lank geskiedenis. Kan Afrikaanse media dalk ware feite begin skryf of is dit geval dat te jong joernaliste stront gorrel, omdat hul bloot nie geskiedenis geleef het nie?

Hans Richardt

  • 4

Kommentaar

  • George Bekker

    Die probleem is dalk eerder "te dom" en "te lui" as "te jonk". As jy die betrokke geskiedenis nie beleef het nie en daaroor moet skryf stel dit jou onder die verpligting om dit te bestudeer - harde en wonderlike werk! Om dan vir ou mense (die meerderheid koerantlesers) te kom vertel hoe dinge gewerk het, is werklik vermetel. Dis nie 'n wonder dat koeranteienaars deesdae so geworried is nie! George

  • Hans en George, span uit die osse!, trek laer!, laai die voorlaaiers! die toekoms is op julle!

     

    O gaats, die toekoms is reeds by julle verby, en julle het dit nie eers opgemerk nie! Trek maar verder die verlede binne.

    • Hans Richardt

      JOHNNY BOY 👦, het jy enige toekoms in SA-demonkrasie? Ek is min gestoor en ek is bang vir Alzheimer's en Parkinson's in my toekoms ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top