Opinie op Leon-Ben Lamprecht se review van Laurie Levine
Halle Leon-Ben
Ek het so-pas jou review gelees oor Laurie Levine se sang en “hoekom niemand jou vertel het van haar nie.” Niemand het vir jou daarvan vertel nie, want as jy vir Katie Malua wil hoor sing, sal jy mos Katie se cd’s koop en nie iemand wat Katie na-aap nie. Dis amper soos om Neil Diamond Tributes te koop. Hoekom nie eerder jou geld spandeer op die Real McCoy nie??
Ingrid Botha